Met bordspeletjie binne-in die boek
kuiltjies in die wange en duisende duiweltjies in haar oë
Kinders sal ure se pret hê terwyl hulle sommige van die bekendste Bybelstories uit die Ou en Nuwe Testament leer ken met behulp van hierdie Bybelraai-kaarte
Die Piekfyn Afrikaans Leesboek is volgens die vereiste vir leesonderrig in die Senior Fase en die KABV ontwikkel
’n Verskeidenheid vrae en aktiwiteite om kinders te help om taal- en spelreëls te bemeester
Reën vir Stofvlei dogters Met bordspeletjie binne-in die boekDie tienjarige Elsie, oftewel Gogga, is 'n regte rabbedoe wat eerder saam met die seuns op die plaas rondhardloop as om pop te speel soos haar perfekte sussie, Riette. Dit is die veertigerjare en daar is 'n Wreldoorlog wat woed, maar Elsie se grootste bekommernis is die droogte wat die gebied teister. Saam met haar gesin moet sy veg om hulle geliefde plaas, Stofvlei, te red. n Innemende, universele verhaal oor familie, kontrei en die natuur.